Thursday 4 May 2017

Algemene inligting


Vir watter graag gaan die les aangebied word?
  • Die les gaan vir Graad 3 leerders aangebied word.
Die uitleg van die les?

  • Inleidendefase:
  • Onderrig- en leerfase
  • Afsluitfase:

Aan die einde van die les sal die leerders beskik oor die volgende kennis:
  • Wat is 'n sonnestelsel.
  • Hoeveel planete is in ons sonnestelsel.
  • Wat is die planete in ons sonnestelsel se name.
  • In watter baan elke planeet wentel.
  • Dat daar net lewe op aarde kan bestaan.
  • Hoe lank neem dit die aarde om eenkeer om die son te wentel.
















No comments:

Post a Comment